Chris Bauer

Chris Bauer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mark Christopher Bauer
Geboorte 28 Oktober 1966 (1966-10-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Bauer (gebore 28 Oktober 1966) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Wire (2002), True Blood (2008), Survivor's Remorse (2014), en The Deuce (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search